| | Sosiale Tennis/ Social Tennis: Saterdag SpelSosiale tennis wedstryde word elke Saterdag vanaf +- 13:30 gereël vir volle lede. Neem asseblief kennis dat liga wedstryde en ander vooraf gereëlde geleenthede voorkeur sal geniet. Vir meer inligting, sien die klub kalender.
Gereelde Weekspel:Indien u aan die gereelde weekspel (Dinsdag en Donderdag aande) wil deelneem, kontak ons gerus. | |