Elarduspark die Tennisklub van die Toekoms
Die Elarduspark tennisklub is geleë in Elarduspark, Pretoria, Suid-Afrika.
Ons het sewe bane, vyf met spreiligte, 'n gerieflike klubhuis en vriendelike atmosfeer.
Tennis is played competitively based on a member's ladder position. A computer program
is used to determine which foursome plays together. Players are often challenged to
defend, maintain or improve their ladder position in special challenge matches. A
good ladder position ensures that a member plays more competitive tennis. This healthy
competition has resulted in excellent league results.
Verhoogde sekuriteit word gewaarborg deur 'n kaartstelsel wat toegang tot die bane beperk.
Elke lid word van 'n kaart voorsien wat ook gebruik kan word om bane vooruit te bespreek
en die spreiligte saans aan te skakel.
Lede kan hulle motors in 'n omheinde area langs die bane parkeer met behulp van 'n
afstandsbeheerde hek.
Off the court, social activities keep the clubhouse open till late on many a Saturday
night. The monthly meal at the club is well attended and enjoyed. Every year the social
highlight is a long weekend away at a holiday resort where non-stop tennis is enjoyed.
|
Wat is Nuut:
Ranglys 19 Jul 10
Mans & Dames Liga 2010 19 Jul 10
Weekspel tennis 13 Jul 10
April Nuusbrief 08 Mei 10
Court Bookings 19 Apr 10
Kampioenskappe 2010 16 Mrt 10
Hersiende daagreels - Rule 4.2.1 8 Des 09
Photo of our victorious 4th mens team 25 Okt 09
|